Koeldrank

Koeldrank
type of food or dish
Subklas vannie-alkoholiese drankie, sugary drinkWysig
Gekarakteriseer deurcarbonationWysig
Verskillende tipe koeldranke op ys

'n Koeldrank is 'n drank wat tipies bestaan uit water (of sodawater), 'n versoeter en geursel. Die versoeter kan suiker, hoë fruktose koringstroop, vrugtesap, suikerplaasvervangers (in die geval van die dieëtkoeldranke) of 'n kombinasie van hierdie wees. Koeldrank kan ook kafeïen, kleurstowwe, preserveermiddels en ander bestanddele bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search